Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Classic Mixbook

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Classic Mixbook - Page Text Content

BC: The End

1: Life brings simple pleasures to us every day. It is up to us to make them wonderful memories. CathyAllen

2: Susan my liewe lekker-chat Vrystaat flatsie! Baie dankie vir die vriendin wat jy vir my is! Ek is sommer baie opgewonde oor jou en Heinrich se nuwe reis saam!! Sien uit om in julle houthuisie te kom kuier en deel te wees van julle future storie. Ek sien ook uit na al die brokkies huweliksraad wat jy binnekort met my gaan share!! Mag julle twee Schlomsies net liewer vir mekaar raak!' Baie liefde, nin | Hoendervlegsel Bestanddele: 1 rol ready dough 1 pakkie hoenderdye (4 stukkies) 1 blikkie sampioenroomsop 1 gekapte ui 1 pakkie ontbytspek (opsioneel) 1 rou eier (1 hardgekookte eier kan ook ingekap word) Speserye soos knoffelvlokkies, sout peper en pietersielie kan bygevoeg word by gaar mengsel voordat dit in die deegrol gesit word. Metode: Haal ready dough vorige aand uit vrieskas sodat dit kan ontdooi. Braai gekapte ui, hoenderdye en spekblokkies tot gaar. Roer gaar vleis en uie deur geblikte sampioenroomsop en laat dit afkoel. Roer gekapte hardgekookte eier by afgekoelde vleismengsel. Rol nou die ready dough uit en pak die afgekoelde mengsel in die middelste derde. Sny omliggende deeg sodat dit soos 'n vis lyk.(Repies aan die sye en sterte op die punte.) Vou stertkante eerste in om gaar vleis te bedek op die twee punte. Begin nou om die sykante te vleg totdat al die gaar vleis bedek is. Klits die rou eier met 'n vurk en smeer dit oor die hoendervlegsel. Plaas hoendervlegsel op gesmeerde bakplaat en plaas in warm oond en bak soos voorgeskryf. (Sien oondtemperatuur en baktyd op ready dough verpakking.) Geniet!

4: Riani se mostert sous (Eintlik my ma s’n ) 18 eetlepels suiker 6 eiers 12 eetlepels bruin suiker 6 teelepels droe mostert 12 eetlepels bruin asyn Bietjie sout en peper Klits eiers. Plaas op lae hitte op die stoof. Gooi suiker by. Gooi asyn en mostert by. Roer op stoof tot gaar en dikker.

5: Chicken with peanut curry Ingredients: 2 tablespoons canola oil 3 chicket breast fillets, cut into strips Salt and pepper 1 handful cut green beans, thawed 1 handful frozen yellow/green peppers, thawed For sauce: 1 1/2 cups coconut milk 1/2 cup low sodium chicken stock, 1 tablespoon red curry paste (kry dit by woolies) 1/3 cup chunky peanut butter 2 tablespoons brown sugar 2 tablespoons lime juice, plus wedges for garnishing Jasmine rice | Directions: Heat oil in a large frying pan over medium-high heat. Add cut up chicken, season and saute until cooked through stirring occasionally, about 5 minutes. Add green beans and pepper strips and continue cooking for 3 minutes. While chicken cooks, start the peanut curry sauce. In a medium mixing bowl, whisk together all ingredients for the sauce. Pour sauce into a frying pan over the chicken and vegetables, stir to combine. Turn heat up to high and bring to boil, stirring occasionally. Reduce heat and simmer until sauce thickens slightly, about 6 to 8 minutes. Serve with rice

6: All things grow better with love.

14: Meng al die bestandele (behalwe kookolie) in n klitser/versapper. NB: Gooi ongeveer 15ml kookolie in n baie warm pan voor elke pannekoek. Bedek pan se bodem net-net vir n lekker dun pannekoek. Geniet saam met kanneelsuiker en suurlemoene of vulling van keuse. Ps: Resep kan halveer/verdubbel word afhangende van hoveelheid honger gaste. 'n Nonstick pan maak hierdie resep vaalloos! ;) | Rhodesia" Pannekoek; 1 koppie koekmeel 1 koppie melk 1 koppie water 2 eiers 1 plat telepel sout 1 sopie brandewyn (opsioneel) Kook olie

15: KORSLOSE ASPERSIETERT 1. 1 pak (250g) swoerdlose ontbytspek 2. 1 groot ui, gekap 3. 250g botter of margarien 4. 140g(250ml,ongesif afgemeet)koekmeelblom 5. 1 blik (450g)aspersieslaaistukke 6. sowat 900ml melk 7. 100g (250ml) gerasperde sterk cheddarkaas 8. 50ml fyn gekapte pietersielie 9. 10ml aangemaakte mosterd 10. 2ml sout 11. knypie rooipeper 12. 4 eiers, geskei Voorverhit die oond tot 180C. Bespuit 'n vuurvaste bak van 30x20x5cm, met kleefwerende middel. Sny 1. in stukkies en braai saam met 2. totdat effens bruin. Skep uit en hou eenkant. Smelt 3. in dieselfde kastrol oor lae hitte en roer 4. by. Verwyder van die stoof. Dreineer 5. en vul die aspersievloeistof aan met 6. tot 1 liter. Roer hierdie melkmengsel geleidelik by die meelmengsel. Plaas terug op die stoof, roer aanhoudend en verhit oor matige hitte tot kookpunt. Verwyder van die stoof, voeg uiemengsel, aspersiestukke, 7, 8, 9, 10 en 11 by en meng. Klits eiergele met 'n vurk en voeg by. Klits eierwitte tot styf en vou in die mengsel in. Gooi mengsel in die bak en bak dit sowat 40 minute op die middelste oondrak tot gaar en goudbruin bo-op. Sit warm voor. Dit kan in kleiner bakke gemaak word en gevries word vir latere gebruik. GENIET!

20: A family is pieced together with hope and faith. A family is quilted and bound with love and grace.

Sizes: mini|medium|large|gargantuan
Default User
  • By: Cornelia D.
  • Joined: over 5 years ago
  • Published Mixbooks: 0
  • Default User
    • By: Ané M.
    • Contributions: 0 photos , 0 pages

About This Mixbook

  • Title: Classic Mixbook
  • Tags: None
  • Started: over 5 years ago
  • Updated: about 5 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order