Christmas Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: GIFTS Ends: 12/7 Details
Apply
  1. Help

Jesica is a Sweetheart!

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Jesica is a Sweetheart! - Page Text Content

BC: Hierdie ganse is nie so onskuldig soos wat hulle op die foto lyk nie, hulle hou glad nie van foto's nie, as jy te na an hulle kom, dan jaag hulle jou!!! haha | Martin, Anita en Marissa!! | Scottburgh see, te mooi | Henri die krokodil, hy is glo 5.2 m lank, en weeg 'n mooi 780 KG. WOW!!!! Dit is soos die ou sè die koning van die krokodille!

FC: Jesica is a Sweetheart!

1: Te oulik, Marissa Biddulph by die George of the Jungle se tree house in Scottburgh | Henri die krokodil, hy is glo 5.2 m lank, en weeg 'n mooi 780 KG. WOW!!!! Dit is soos die ou sè die koning van die krokodille! | Ek weet nie hoeveel krokodile nie! Mar dit is baie, kyk hoe honger is hulle!!! | Feeding time!!! | Die krokodil was gebyt deur 'n ander krokodil terwyl hulle gevoer was... As jy mooi kyk kan jy die tand in sy kop sien wat afgebreek het van die ander krokodil. Dit was nogals iets om te sien.

2: Kyk hoe mooi

3: Scottburgh see, te mooi | Martin Biddulph. Net agter hom is daar been koppe van mense en diere. Dit sè jy moet nie te na an die heining staan nie, want daai spesifieke krokodile kan spring, en dan gaan hulle jou kop ook daar hang!! haha! | Kyk net da!!! | Hierdie ganse is nie so onskuldig soos wat hulle op die foto lyk nie, hulle hou glad nie van foto's nie, as jy te na an hulle kom, dan jaag hulle jou!!! haha

4: Is dit nie oulik nie?? Hulle is so sweet!!! | Martin, Anita en Marissa!!

5: Sjoe kyk daai tande!! | .... Need i say more?? | Kyk die babatjie op sy rug. Nie so oulik soos hy lyk nie... Dink nie mense is hulle favourite nie!!! | Kyk hoe kruip hy weg.

Sizes: mini|medium|large|colossal
Default User
  • By: Jesica B.
  • Joined: almost 9 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Jesica is a Sweetheart!
  • This photobook of Jesica was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: almost 9 years ago
  • Updated: almost 9 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order