Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: GIFTS Ends: 12/7 Details
Apply
  1. Help

Johani Brings the lolz

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Johani Brings the lolz - Page Text Content

BC: Me and my awesome fiance...

FC: Johani Brings the lolz

1: Me and my awesome fiance... | Flash .. | Ons Halloween costumes .. :) | Ready for the wedding... | Die Hoere!

2: a Beautiful sketch .. !! | Johani lyk so content met daai "kopstuk" wat sy gevang het .. Carla het di steel gevang en ek't my bouquet in 2 gedeel .. :) En Johani is juis volgende om te trou .. | Johani se bday .. :) Was 'n kiddies party theme .. Therefor all the pigtails .. :) | Us dancing some more ..

3: Jy kan sien Carla hoop sy vang daai blommetjie omi ruiker te kry .. | Ek saam met di 2 chickies .. :)

4: Julle beter raak vang .. | The girls are getting in line .. :)

5: Smile for the camera .. My maters .. My bridesmaid, my goeie vriendin en my mater wat di mooiste toast ingestel het .. :)

6: This is a nice one ladies .. En hie weet ek nog niks van O'Hagans ni .. Wag net ve Alice ve di kiekies dan sal ek dit post .. En da mag geen kommentaar gegee word ni .. LOL .. | Nog 'n kiekie wat ek spoil .. Jy lyk beautiful Ani .. | Ani en Alan se dogtertjie .. Sy't kom kyk wa oor ali fuss gan .. :) | Strike a pose .. !!

7: Noesh smile ve my dad .. Sy moet ook iewers by my uitkom .. | Kyk net daai ou kleinding .. ? Is hy ni net pragtig ni .. !!

8: Ani praat bietji met Adele .. :)

9: Heksie saam met Al .. Ani wasi baja gelukkig met my hond se poeper ini pic ni ma ek kan ha ni uitsny ni .. Dan bogger ek di kiekie op .. :) | Johani Ackerman | The newly engaged .. Hul was moeg vani vorige dag se kuier ma dit was lekke om hulle by ons te he .. :) | Ek en my beste vriendin op haar troudag.

10: 'n Sketch of me and my best girlfriend .. !! | Me & Johani being silly at Engela's wedding ..

11: Ek en Johani besig om bietjie te kuier :) | Weer die hat party van Tannie Truia .. :)

12: 'n Hat party .. Dit was Johani se eks skoonma se birthday party .. :) | Another one from the past .. A girls day at my house .. Left is Yolande again, Engela Palmer (Kruger), Johani Pieterse (Ackerman), ek, Mariette Ploeger en Dunasha van Staden. | Johani se bachelorette naweek by Mount Amanzi .. Weer Yolande, Dunasha, Adele Krige, ek, Johani & Alicia .. Great times ..

13: Ek en Johani voor 'n shopping spree. Baie jare terug .. | Ons 3 .. Johani, ek & Dunasha .. | Ek en Johani by Lindi & Jayson se afskeidsparty voor hul oorsee is :)

14: Lindi se afskeidsparty .. Baie fun gehad .. As you can see .. !! | sisters...

15: Table mountain...

16: Party! | Family... | From family to close friends... :) | Hermanus...

17: Ally & I... | Sky sleeping...

18: Hierie is 'n mooi foto van julle 2 Ani .. ? Of wat dink julle .. ? | Ani en 2g2bt .. LOL .. Private joke tussen my en Ani .. | Obviously Xmas tyd saam met di Ackerman clan .. Ek weet min of me wie is wie .. Ampe soos my 2de family .. :) | Family Xmas!

19: Kyk net hoe lovely .. Maak 'n stunning couple .. Dink net hoe gan daai kiddies lyk .. Of hoe Al .. ? | Di 2 lovebirds op een van hul adventures .. Hulle het nogal baja van hulle ..

Sizes: mini|medium|large|gargantuous
Default User
  • By: Johani A.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Johani Brings the lolz
  • This photobook of Johani was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order