Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Karlien is Livin it Up

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Karlien is Livin it Up - Page Text Content

1: Carla, Rachelle, Karlien, Elzbeth en ek in Waterkantstr. 38, Stilbaai, onderweg na Drie Ankers in 1997 (toe ek nog 'n tan gehad het). Ironies genoeg hang ek en Karlien steeds sporadies in Drie Ankers uit... | Na die afloop van die matriekafskeid in 1997. | Karlien en ek in twee van die lelikste rokke in die geskiedenis van menseheugenis by 1997 se matriekafskeid as gashere saam met Ryan en Leon. | Derby teen die st.9's...

2: Die HELE skoolsaal is met dié fake bakstene toegeplak vir die Aspoestertjie-tema. Karlien, ek, Richard, Hannes en Liezel. | Die finaliste in Hugenote Hoër's Next Top Model... Philip, Juan-Wessel, Kokkie, Liezel, Karlien, ek en Marinique. Hopelik rook die meerderheid van ons nie meer wat ons oënskynlik voor die neem van die foto gerook het nie, tensy dit vir rekreasionele doeleindes is, uiteraard... | Juan-Wessel, Liezel, Philip, ek, Kokkie hard aan die werk. Karlien lag vir een van haar eie simpel grappies.

3: Karlien, ek, Elzbeth en Madelize. | Ryan, Karlien, Milton Morris, Elzbeth en Dirk.

4: Karlien voor Waterkantstr. 38, Stilbaai.

5: Ontbyt in Waterkantstr. 38. | Sjame, Karlien, die kudu's het dit toe nie gemaak nie.

6: Vrylating van die Doemsa-gees (1997). | St. 10.1 neem die leerlingraadskamer oor. (1998)

7: Etlike oomblikke na Milton Morris in 'n prins verander het... | Matriekafskeid 1998.

8: Net 'n ma kan dié gesigte liefhê...

9: Katryn en Willempie | Karlien, Andrea, Anneke, Charmaine & Robyn - al die oud-Monicaners

10: Willem Conradie en Karlien Louw | Die PAAR-tjie, Willem en Karlien

Sizes: mini|medium|large|enormous
Default User
  • By: Karlien L.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Karlien is Livin it Up
  • This photobook of Karlien was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order