Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Our Adventures

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Our Adventures - Page Text Content

S: Our Adventures

BC: 'n Mascot van een van die besighede. Ek dink dit is die Super Pit s'n.

FC: Australia

1: Townsville, Queensland

2: View from hotel in Townsville | View of town | View of town | Water playpark at Strand | Little crystal creek | Playground at Strand

3: Leigh's sail boat | Markus on Leigh's sail boat | Markus and Rudy going for a sail | Leigh, Rudy and Markus

4: Father and son enjoy the sea and beach | Markus first time in the sea

5: Magnetic Island

6: Super Pit.

7: Super Pit.

8: Een van die masjien by die Super Pit. | Trokke by die Super Pit. | Super Pit. Hulle is besig om plofstof in te sit sodat hulle kan blast.

9: 'n Tyre van een van die masjiene. | Net 'n prent om te wys hoe groot van die trokke daar onder is. Die een is eintlik klein.

10: Dit is ons aangenome ouers hier. Tannie Bennita en Oom Kobus Greef. Markus noem hulle ouma en oupa. | 'n Scoop van die masjien.

11: 'n Baie ou masjien by die myn se ingang.

12: Dieselfde myn. | Lizzard langs die pad. Daar was 2 een aan die een kant waar ons gestop het en een aan die ander kant van die pad. | 'n Lama. Daar is mense wat hulle aan hou as troetel diere hier in die dorp. | Een van die ander myne in die omgewing.

13: Die horlosie. 'n Deel van die gebou is die poskantoor. | 'n Ou Hotel. Hier is baie ou geboue in die dorp. Sal nog foto's neem en later vir jou stuur. | Markus staan en wag vir die Saint Barbaras Optog om te begin in die hoostraat.

14: Markus en 'n Hond. | Die groot Kersboom in die hoostraat.

15: Dansgroep wat lifesavers opvoer. | 'n Mascot van een van die besighede. Ek dink dit is die Super Pit s'n. | Die Mayor van Kalgoorlie en ek weet nie wie die ander 2 is nie.

16: Die is 'n kleuterskool wat soos elfies aan getrek het en lekkergoed uit gedeel het. | 'n Koala Mascot. | Nog 'n mascot.

17: Ou hout kar. | Baie ou brandweerwa.

18: 'n Baie ou trekker. Ek kan nie glo dat hy nog kan ry nie. | Van die masjiene wat Rudy op werk. | Ou hout fiets.

19: Nog 'n masjien wat Rudy op werk.

20: Een van die masjiene wat indie Super Pit werk. | 'n Tiipper wat ook in die Super Pit werk. Dit is masief groot. Hy moet mooi ry om in die straat te bly. | Kersvader op 'n brandweer wa wat lekkers uitdeel.

21: Super Pit. | Super Pit. | Die Super Pit. Dit laat dink my aan Kimberley se agt.

Sizes: mini|medium|large|colossal
Wendy Smith
  • By: Wendy S.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Our Adventures
  • This photobook of Wendy was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: almost 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order