Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Riette is One Hot Mama!

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Riette is One Hot Mama! - Page Text Content

FC: Riette is One Hot Mama!

2: Riette het soos gewoonlik 'n koffietjie genuttig. | In die vliegtuig oppad terug Taipei toe. Lekker moeg!

3: Aaaah, dik lip.... | In die taxi oppad Taipei toe vir ons Hong Kong trippie. | Agter in die taxi opsoek na 'n hotel in Hong Kong, amper 'n onmoontlike taak! | Gelukkig het ons al 4 lang mekaar gesit, ongelukkig vir die res van die passasiers... | Een van die ondergrondse tonnels wat nou 'n toeruste aantreklikheid is.

4: Pose weer vir 'n foto. | Ons vier nou al lekker moeg gestap.

5: Hierdie is die flower couch. | Hier is die rede hoekom ons moes stop en 'n breuk vat! | Ons het klein bietjie verdwaal! | Langs die pad koop ons iets wat soos ys lyk. Toe is dit almond jelly, bietjie te wierd vir 'n Suid Afrikaanse gestel!

6: Ons het 4 kameras gehad en ons het miljoen foto's geneem! | Die mense freak uit oor cartoon caracters en so is hier op die berg ook 'n kasteel met die plek se naam op.

7: Almal so in hulle natural state. | Die 4 stappers.

8: Bietjie onverwagse foto die een... | Die aand was klein bietjie lank... | Daar is klomp kos waarvan jy verniet mag kry. Ons het die slap chips skade gemaak! | Riette pout!

9: Ek en Riette. | Ons drie het bietjie DJ by die braai gespeel. | Pout! | Tipies! | Ek en Riette gereed vir aksie.

10: BOGGOMS!!! | Ons eerste Boggoms vakansie!!! SO 23!!! | Ek en Riet besluit watter liedjie om te sing.

11: Lekka RAPPIE julle!!!! | PINK!!!! | SMEUL!!!!

12: Lekka by die C,die Kaap bly darm mooi!!! | 'n leka Barbas ontbyt

13: Morrel, morrel!!! | SR maats!!! | Die SR birds by Corneil se 21 !! | Ai die SR manne!!! | Soos ek gesê het, Ai, die SR manne!!!

14: Een laat aand koffie!!! | Sommer net! | Eerste HK afsluiting! | Kroningsbal '05

15: Die 8 vriendinne by die C!!! | GO TEAM!!!! | Ek het regtig nie gesmile nie!!!

16: ONS GAAN SEE TOE!!! | My crazy frénds | AANDJIE UIT!!

Sizes: mini|medium|large|colossal
Default User
  • By: Riette V.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Riette is One Hot Mama!
  • This photobook of Riette was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order