Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Switzerland-2007

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Switzerland-2007 - Page Text Content

BC: HK: Toergits | HK: Natuur en HK: Sosiaal | HK: Avontuur | HK: Sosiaal

FC: Switserland 2007

1: Wat 'n lieflike aankoms in Switserland.... wind, rigtingloos en dit is nie al nie. Ek en De Wet vat toe mos nie die ligste travel TASSE nie. PS: Hul het wel wiele gehad, maar kon nog nie trappe klim nie.

2: Ons het toe eindelaas rigting gekry. | Nou is ons oppad na Interlaken- Oos.

3: Interlaken oos was ons eerste stop:'En..Sjoe, was als nie te pragtig nie!!' | So het ons by ons eerste "Youth Hostel" uitgekom. En die manne.....het dors geraak.

4: Dit het begin aand word...en HK Sosiaal met weer persoonlikheid begin kry. Hoe later hoe kwater..........

5: Dit is VROEG oggend. En vir sommige van ons na 'n lekker aandjie was dit nogal moeilik en 'n 'gemoun' om op te staan. | Maar ons is nou oppad na......

8: Op met die kabelkar na Gimmelwald. Wat 'n belewenis!! Heidi, heidi jou wereld is in die berge...

9: Moenie van die "Hot tub" vergeet nie. Maak seker jy kom die reels na.

11: Wat 'n heerlike avontuur in die berge. Ons volgende stop is Balmers Herberg om te bly en te PARTY,PARTY!!

Sizes: mini|medium|large|gargantuous
Default User
  • By: Ansie B.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Switzerland-2007
  • This photobook of Ansie was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order