Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Kuiers

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Kuiers - Page Text Content

BC: En dit is die einde van my party album - vir nou :) | Ek love almal in my photobook | Let the good times roll...

1: Ek en my niggie- good times :D

2: Good old kuiers at CR lanparties :)

4: Jacques se 23rd :D

5: Ons crazy in die swimmingpool :) Daai pool is legendary!

6: MY B-day was 'n random kuier met 'n bottel tequila :D

7: Zeplins days !Miss those...

8: Random kuiers en braais en laat oggende met babelas! | Drank, hubbly en dans is ons motto ;P

10: Ek en Francis by die Rugby Hatties was packed! | Hierdie mense is bietjie mal van aard hehe

11: Ons groepie maaikies! | Een van ons legendary braais fun times!

12: Random kuier by Jacques se huis - Jacques jy maak lekker koffie:D

13: Legends waar ons die Legends is :) | Wys ons magies! | Daai aand was groot makietie!

15: Beach Party... Nadat ek 12 ure lank gewerk het, het ek nog 8 ure gaan dans ook!Was awesome!

16: En die fun continue...hot lyfies en cute seuntjies en dogtertjies L(

17: Die aand was baie snaaks...haha Legends se X-mas Party...en Hatfield in die hart! HIerdie oukies is 'n belewenis... | Champagne vir die pyn :P

18: Almal partytjie!(o en appearantly is ons freaks...

21: Wille new years party all over town, en ons het Pretoria behoorlik oorgevat :D

22: My bday...yo yo yo...vinnige uitpass sessie hier gehad...my eie party gemis...maar was fun toe ek nog met die mense was hehee

24: Awww almal lyk so sweet :)

25: the party continues... | Ek en al die oukies...lurv julle almal :D | Estelle se nuwe brakkie is gorgeous moes hom net wys!

Sizes: mini|medium|large|gargantuous
Default User
  • By: Schuzelle S.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 3
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Kuiers
  • Hierdie is 'n album van al my kuiers die afgelope jaar! Almal was awesome net jammerte nie almal het foto's nie...DRANK,HUBBLY en DANS dit is ons motto :D
  • Tags: None
  • Published: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order