Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: GIFTS Ends: 12/7 Details
Apply
  1. Help

Carmen is the Coolest Ever!

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Carmen is the Coolest Ever! - Page Text Content

BC: Ek en maryke by ons modeling dag. | Ek het om GEWAARSKU om nie saam my te ry nie. hahahah

FC: Carmen's Mixbook!

1: Ek en Thys kuier baie lekker saam friende.

2: Ek en Thys by sy vriende Charl & Marina se troue. | Ek en Thys op margate se strand.

3: Ek, Thys, Luandri, en Francois saam by margate.

5: Kuier saam basie en Francois. | Quad word na 'n goeie spin gewas. | Ek en marykr by menlyn. | Praat van houdings... hehehe

6: By die beeste se kraal. | Oppad om beeste te kyk.

9: Ek en my sussie, Emma, jaag die plaas plat en kry gaan haal klei vir Emma, Na 'n paar stampe kon emma darm goed maak uit die klei.

10: Ons is nou mooi vuil | Kak aan jaag.... | Kan ek asb een huis toe vat? | Kyk ma klei!!!

11: Klei trap | Uitgepas!!!!! | As my maats my nou sien ... lol

12: Ag kan ons asb een huis toe neem... NEE!!!!! | Die hubbly dis Carmen se werk | Druk gange is vir koeie Carmen!!!

13: Modder en nog modder | Vuil na die oggend se quad bike spin.

14: Ek en my oupa! | 'n Duif wat ons gered het op die plaas. | Ek en emma reg om te ry! | Die groot groet voor ons plaas toe gaan. | Ek sal jou met my vlerk klap hou nou aan!!! | Skaars daar en die bike is uit!

15: die trip gaan nog goed! | peace! | vrede vir nou!

16: Luandri ek en francois op margate se strand! | Davy, Gerhard, Rhuan stefni, en ek by safari!

17: Lekker pret in die see sand. | Kyk ek lewe nog. | Maryke en tristan op irma se skoot en lieze saam my by margate! | Die golwe het mu omtrent rond gespoel!

18: 'n stappie op die strand. | Net betyds terug vir kersfees.

Sizes: mini|medium|large|huge
Carmen Niemann
  • By: Carmen N.
  • Joined: almost 9 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Carmen is the Coolest Ever!
  • This photobook of Carmen was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: almost 9 years ago
  • Updated: almost 9 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order