Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: GIFTS Ends: 12/7 Details
Apply
  1. Help

Chantel is Daddy's Little Girl

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Chantel is Daddy's Little Girl - Page Text Content

BC: Chante'tjie in die jolly jumper, haar gunsteling speeltyd!

FC: Chantel is Daddy's Little Girl

1: Pappa en sussa - wanneer dit bad tyd is speel hulle eers bietjie | Mamma en sussa - Hier was Chante 2 daggies oud!

2: Pappa en sussa - Chante was hier 6maande oud. | Chantel | Tannie Chantel en Karla

3: Chante saam mamma en pappa op n pikniek by die botaniese tuine in Pretoria | Is hierdie my "dum-dum" mamma? | Chante by die huis - badtyd!

4: Pappa en sy absolute trots! | Ashlynne en Waldo - Met Waldo se 3de verjaarsdag!

5: Hier was sussa 1jaar oud!

6: Chante terwyl pappa my gou bad. (Hulle speel meer as wat hulle bad) | Sussa met badtyd saam pappa

7: Sussa 18 Maande oud! (Dis hoe Chante nou lyk)

8: Ouma Anita en Chante met Waldo se 3de verjaarsdag partytjie, by die hasie park in Benoni | Chante'tjie in die jolly jumper, haar gunsteling speeltyd! | Andre en Waldo

9: Ouma en Chante, ouma het kom kuier toe Chante uit die hospitaal gekom het na geboorte. | Tannie Aneme en Chante. Tannie Aneme was verloof aan Oom Cj (Oom Cj is so 5jaar terug oorlede)

10: Klein Waldo - my ander kind! Met Kersfees saam ons almal by my sus Monya se huis in Kempton Park. | Pappa se jongste broer en sy vrou Tannie Rene toe hulle Chante die eerste keer gesien het.

11: Chante met Waldotjie se 3de verjaarsdag partytjie! | Chante met eet tyd in haar stoeltjie wat pappa en mamma vir haar gekoop het! | Chante met speeltyd by die huis!

Sizes: mini|medium|large|super size
Default User
  • By: Chantel M.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Chantel is Daddy's Little Girl
  • This photobook of Chantel was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order