Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Cooler Than Cool: Life and Times of Arné

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Cooler Than Cool: Life and Times of Arné - Page Text Content

BC: Ds Bernard Leuvennink en gesin - rondom 1967/68 | 9/7/2005 Bosveldvakansie - By Dalmuir 30 km van Botswana. | Ready to jump out of an airplane (with a parachute of course) | 12/1/2008 Lekker gekuier by die Leuvenninks in Stilbaai.

FC: Cooler Than Cool: Life and Times of Arné

1: Glorious Gloria ... !!! | 6/1/2008 Kleinmond.

2: 6/1/2008 - 'n Spesiale dag vir ons gesin : Ek is 51 jaar gelede gedoop in Caledon, Jax is 18 jaar gelede gebore in Bellville, Marguerite is 6 jaar gelede gedoop in Kleinmond - alles op 6 Januarie - die dag van Epifanie (viering van Jesus se verskyning en doop).

3: Drie broers (baie lank terug - ek dink dit was 1962) | 12/1/2008 Lekker gekuier by die Leuvenninks in Stilbaai. | 12/1/2008 Ons kuier by oom Gido en tannie Marie in Stilbaai. | 6/1/2008 Ons vier Jax se 18e verjaarsdag op Kleinmond.

4: 19/12/2007 Die Leuvenninks van Onrus, Darling en Bredasdorp. | Die Leuvennink neefs en kleinneefs | 19/12/2007 Twee neefs en 'n kleinneef kuier saam op Onrus.

5: 11/12/2007 Bernard & Bernard Leuvennink op Bernard se verjaarsdag in Waenhuiskrans | Bernard Leuvennink en Jacqueline Christel Rothwell, 7 Februarie 1987, Stellenbosch | Innocentius Leuvennink en Tania Eksteen, 27 September 2003, Paarl | 7/11/2007 Oom Gido Leuvennink op sy 88ste verjaarsdag in Stilbaai saam met Arné Leuvennink

6: Arné en Christel - 7 Feb 1987 | Ouma Johanna en oupa Dawid Burger met JCL [I] se sewe seuns, hulle gades en kinders. Dawid Burger, Johanna se tweede man, was die enigste oupa wat JCL [I] se kleinkinders geken het. Desember 1967 | Innus en Tania - 27 September 2003 | 5/3/2003 Saam met die Leuveninks van Nootdorp - oom Herman en sy seun, Hanco. | 27/3/2003 Agter-agter-agter-klein-neef en -niggie (5th cousin). Tel dit nog as familie??

7: 5/12/2005 Drie broers en suster | 5/3/2003 Hans Cornelis (Hanco) Leuvenink se 41e verjaarsdag in Nootdorp, Nederland

8: Arné oefen vroeg al om predikant te wees. Kerskonsert 1963 (Gr 1) | Arné Leuvennink - eerste dag op skool : Laerskool Vredendal 1963. | 3x Bernard Leuvennink - Bernard (Arné), Bernard (van Jaco) en Bernard (van Johann) - met klein Bernard se doop.

9: Ds Bernard Leuvennink en gesin - rondom 1967/68 | Ds Bernard Leuvennink en gesin - vakansie in die Strand

10: 5/12/2005 Met die verskyning van Jacqueline se tweede boek.

11: 12/11/1997 Doop van Freda-Heléne Leuvennink - VGK Bredasdorp. | Ds Bernard Leuvennink jnr (Arné) - VGK Bredasdorp. | 7/2/1987 Stellenbosch : Arné Leuvennink en Christel Rothwell. Laaste van vele familietroues wat deur ds Bernard Leuvennink snr waargeneem is voor sy dood in Julie 1988. | Ds Bernard Leuvennink jnr (Arné) 2/2/1985 NGSK Carnarvon - Bevestiging as predikant deur ds Bernard Leuvennink snr. (Die foto van my en pa saam is nog soek!)

12: 17/9/2001 - Met Fredeléne se 4e verjaarsdag, 2 weke voor Marguerite se geboorte. | 22/12/2003 - Jacqueline vertrek vanaf Kaapstad Lughawe vir 3 maande skoolgaan (en kuier) in Kanada. | 18/4/2003 Na die Two Oceans se Fun Run, waaraan ons almal deelgeneem het ...

13: 9/7/2005 Bosveldvakansie - By Dalmuir 30 km van Botswana. | Prost! To the Hrabals in Ulm, Germany March 2003 | 22/1/2006 Rustig by die huis.

14: Me or not me .. don't remember

15: Ready to jump out of an airplane (with a parachute of course) | Working! Getting 2 people married in the most beautiful place on earth, Arniston (Waenhuiskrans)

17: Passion Play 2006, Bredasdorp

Sizes: mini|medium|large|huge
Default User
  • By: Arné L.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Cooler Than Cool: Life and Times of Arné
  • This photobook of Arné was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order