Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Ferdie Can Kick Your Butt!

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Ferdie Can Kick Your Butt! - Page Text Content

BC: So bietjie anderkant Kamspbaai... | Nog enetjie van Kampsbaai

1: Kerk in Beaufort-Wes met die wolke wat onheilspellend oor die toring hang... | Geneem net voor ek uit die Hugenote tonnel is. Is dit die wit lig waarvan almal praat?

2: Pretoria.....Jakaranda stad!!! | Bewys dat ek in Joburg ook was en dat ek in my peetjie in verdwaal het...meer as eenkeer!! EK kan eerlikwaar se ek sal nie weer by hierdie toring kan uitkom nie! | Suggestions anyone? | Hoe weet jy wanneer jy jou trouvrou ontmoet het? Need I say more??

3: Geneem in Bethal...jammer die plek was nie daar toe ek nog in die koshuis was nie... | Dis Joburg vir jou...en nee dis nie spitstyd nie. Dis hoe dit altyd is! | My skool in Bethal vir twee jaar...baie herhinneringe!

4: Terug in Kaapland...Kampsbaai! | Kampsbaai soos wat die son sak... | Nog enetjie van Kampsbaai | Adele het ingestem om vir Chanel twee ponytails te maak...my laaste dag saam my familie...

5: EK het nie woorde om hierdie "splendor" te beskryf nie!! | Some reflective photography...

6: 17 vloere is hoog...mens moet iets doen om die tyd om te kry...

7: Selfde strand... | Kaapstad is nie vir sissies nie! Dis wat die wind met die bome maak!! | So bietjie anderkant Kamspbaai...

8: In die wildtuin stoot die olifante die bome om....in Kaapstad sorg die wind daarvoor! Needless to say...ek was laat vir werk hierdie oggend!

9: Ekke by die Just Nuisance woefie! | Chapman's Peak

10: Noordhoek strand

11: Seepunt | Leeukop...geneem vanaf seepunt! | Simonstad | Can you say...macro?

12: Simonstad se hoofstraat... | Seiljaggies...vivid blue! | Nog enetjie in Simonstad geneem

Sizes: mini|medium|large|enormous
Default User
  • By: Ferdie S.
  • Joined: almost 9 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Ferdie Can Kick Your Butt!
  • This photobook of Ferdie was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: almost 9 years ago
  • Updated: almost 9 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order