Enjoy up to 55% Off! Code: JOLLY Ends: 12/5 Details
Apply
  1. Help

Gerrie & Nicolene se troue - 23.02.08

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Gerrie & Nicolene se troue - 23.02.08 - Page Text Content

FC: Gerrie & Nicolene se troue - 23.02.08

1: Die bruid | Die troukar

2: Oulike nommerplaat

3: Hier kom die bruid...! | Nicolene en haar pa, oom Kobus | Ds Philip Venter het die bruid en bruidegom op hulle knieë... | Gerrie (baie gespanne) en sy broer, Johan

4: Is hulle nie net te pragtig nie! | Frans Roos, Maryke en klein Fransie aan ons tafel | Klaar getroud!

5: Die bruidspaar kom by die onthaal aan

6: Die ringe | Die bruidstafel | Ek en my maatjie

7: Gerrie en Barend

8: Weer ons tweetjies | Gerrie PROBEER speech | Ek en my pragtige man

9: Nicolene is nou honger

10: Ons tafel

11: Ons versier Gerrie en Nicolene se kar | Fransie pose vir die kamera - te oulik

12: Gerrie se ander broer, Gerhard los ook 'n boodskap | Frans Roos maak "white rim tyers" | Fransie maak sy merk

13: Dit spreek van self | Ons vat die troukar vir 'n "spin" | Ek en Nicolene | Almal betrokke by die versiering

14: Fransie, Frans en Maryke agter in die troukar

15: Die eerste dans | Ek was ook daar!

16: Tyd om die kousband af te haal - Gerrie is sterk opsoek daarna... | Die pragtige onthaalsaal | Uiteindelik is Nicolene langer as Gerrie...

17: Hy mag nie sy hande gebruik nie - net sy mond

18: Dit blyk nogal kielierig te wees

19: Hy dit gevind!

20: Nou is die girls daar vir die blomme | Tyd om sakgeld bymekaar te maak - Barend steek 'n geldtjie aan Nicolene se rok vas. | Die manne staan reg om die kousband te vang

22: Tannie Marie kry 'n spesial, geheime plekkie vir haar geldjies... | Gerrie kan net staan en toekyk hoe ander mans aan sy vrou vat

23: Fransie kyk fotos | Arme Fransie... | Gerrie soek geld op vreemde plekke

24: Nerina | Jaco en Tinkie

25: Barend en Nerina | Die ander gaste aan ons tafel

26: Weer ek en Fransie | Ek en Fransie

27: Fransie het seker iets snaaks in Nicolene se oor gefluister...

Sizes: mini|medium|large|behemoth
Default User
  • By: Brenda L.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Gerrie & Nicolene se troue - 23.02.08
  • This photobook of Brenda was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order