Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Kitty is Internet Famous!

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Kitty is Internet Famous! - Page Text Content

BC: Simoné kom wys vir Tannie Kitty hoe lekker so jellie slang is en hoe taai dit is ook.

1: Simoné | William speel met 'n ballon

2: Jenna | Nicole | Juané

3: Llewellyn | Tharina

4: Erin-Leigh | Neill

5: William eet ook lekker roomys | Offer vir Tannie Kitty ook so bietjie. Dis dan so njam. | William geniet sy roomys darem maar te lekker. | Nicole eet lekker roomys

6: Dis mos nou vinger lek lekker. | Danuska en haar roomys

7: Simoné eet te lekker haar roomys | Kyk net hoe baie mini marshmallows is op Tharina se roomys. | Juané en haar roomys

8: Erin-Leigh en Neill het groot maatjies geword op die partytjie.

9: Jenna eet ook lekker roomys

10: Keeha die verjaarsdag nooi. | Keeha die B-day girl.

11: Nicole | Jenna leen so bietjie nader aan die kamera.

12: Keeha konsentreer op haar geskenke | Keeha maak geskenke oop.

13: Dis lekker om geskenke oop te maak. | Keeha lees een van haar verjaarsdag kaarjies.

14: Juané kyk hoe Keeha geskenke oop maak. | Keeha wys haar mooi geskenk van haar suster af.

15: Erin-Leigh hou daarvan om reg te sit vir foto's. | Keha wys nog van haar geskenke. | Simoné kom wys vir Tannie Kitty hoe lekker so jellie slang is en hoe taai dit is ook.

16: Jenna en Juané bewonder Keeha se baie mooi kussing wat sy by Tannie Sonita gekry het. | Jenna sit aandag en hou haar suster dop.

17: Jenna beskou een van haar suster se geskenke van naderby. | Keeha bekyk een van haar geskenke. | Keeha wys vir ons haar mooi kussing.

18: Nog 'n foto van Keeha saam haar Mams (Juanita) | Ma en dogter lees KKeeha se kaartjie saam. | Ali hou die verrrigtinge ook dop.

19: Keeha wys nog van haar geskenke vir almal | Juané | Llewellyn het ook kom loer na die geskenke

20: Danuska, Juané en Tharina

21: Brenda | Karen (Simoné se Mamma) | Juanita wys 'n foto vir Karen | Simoné se vuil bekkie | Sonita (Jason se Mamma) | Neill se vuil bekkie.

22: Simoné antwoord haar Mamma (Hand) toe Mamma Karen haar vra wat is die en wys haar hand vir Simoné. | Simoné en haar bottel. | Simoné drink haar bottel.

23: Alison (Erin-Leigh's Mom) | Simoné staar na haar Mamma.

24: René en Ruben terwyl hulle sit en rugby kyk.

25: Abrie (Simoné se Pappa) | Trevor (Keeha se Pappa) | Jaco Strydom (sonder sy brille) ;-D

Sizes: mini|medium|large|gargantuan
Default User
  • By: Kitty J.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Kitty is Internet Famous!
  • This photobook of Kitty was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order