Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

The Chronicles of Estelle

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

The Chronicles of Estelle - Page Text Content

BC: Laaste ontbyt voor ons van die skip af klim

FC: The Chronicles of Estelle

2: Uiteindelik laai ek bietjie troufoto's op Facebook!

4: Formele aand | Die drie Estelle'e

5: Quadbike in San Juan, Puerto Rico | Ek dans met die dolfyn!

6: Laaste ontbyt voor ons van die skip af klim | Saam met kapt Ling Ling | Ons swem saam met Neptuno | Ons cabin steward - Hary. Wens ons kon hom inpak en saamvat huis toe!

7: Pas op!!! | Die Sunset Beach bear op Maho Beach, St Maarten

8: Miniboat en snorkling | Ek wen 'n sessie by die Fitness Centre Raffle | Ons oefen die safety drill

9: Aandete by die Lido restaurant op die skip

10: Vanaf die observation deck | My free session in die alpha capsule

11: Aandete saam met Sal en Patti | Dune buggy op Grand Turk, Cockburn Town

12: "Hurry up and wait" om te board

13: Die computer shop in China town waar ons my rekenaar laat regmaak het!

16: Ons kry koud!! Die Wollman Rink in die agtergrond | Dis net so bietjie vroeg.. | Die twee sussies (pilots) | Ma, pa, en die twee pilots

17: Samuel L Jackson is gaaf genoeg om saam met my te pose vir 'n foto | Estelle's Troue | Lunch in New York City!

18: Eloise se gunsteling manier van transport - NOT!! Ons twee op die moltrein | Camden Town

19: Ons eet lekker lunch in die pub... | Aandete by Chiquito's op Leicester Square - Stellies, Pieter, Rolandus, Eloise, Martin. | Middagete in Camden town by Buck's Hunter - Oom Hanne, Etienne, Martin, Eloise, Stellies

20: In Waxy O' Connors

Sizes: mini|medium|large|enormous
Default User
  • By: Estelle B.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: The Chronicles of Estelle
  • This photobook of Estelle was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order