FC: The Chronicles of Riekie
2: Peace out! | Seker maar tyd vir slaap né!
3: Die sirkus gesin | Kyk die oulike katjies | Twee slim koppe! | So... die plan is vas en ons is reg vir aksie!
4: Ja lag maar vir my plan... | ag, toemaar ma... ons weet dat die moderne tye laat ma soms verlore voel. | Kom laat ek julle gou vertel hoe dit sal werk.... | Sien Riekie... ma vertrou my judgement... hai ja...ek sien soo Chrissie...
5: Ma se verjaarsdag | Ma vertel ons hoe dinge werk...
6: Some lick treatment from the older siblings | Nou mar goed dan, sê ek... en Riekie lyk so bietjie verlore
7: Is ons nie fraai nie! | Feetjies uit Stellenbosch se woude