Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Zandra Lives to Love

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Zandra Lives to Love - Page Text Content

FC: Zandra Lives to Love

1: Sy was bietjie siek en dit was die enigste plek waar sy wou slaap...ek kon nie waag opstaan nie...ja ek het amper 'n uur so gelê...maar definitief die moeite werd... | My klas van 2006. My jongste - 9 weke en oudste - 19 maande

2: My klas van 2005. My jongste - 3 en half maande en oudste omtrent 15 maande | Die personeel van Desiland Kleuterskool. Dis 'n wonderlike skooltjie in Malelane in Mpumalanga. | My "sitplek"...plat op die grond...die ander probeer slaap, dan kruip jy maar saam op die grond rond...

3: ...in die warm water swembad... | Baie gelukkig......tot nadat hy my gewen het.... | Ons almal by die posboom in Mosselbaai

4: 'n Familie saamtrek by Meiringskloof. Ek dink in 1996 | Troudag 19 Maart 2005 | Ek en my oulike tannie. | My gesin - kort net vir sus Adele

5: 1996 - Ontgroening in St 6. | Ballet in die Ernest Oppenheimer Teater, Welkom 1992 | Eerste dag Gr.1

6: 1995 | 1996

7: Op ouma se plaas. +-3 jaar oud | 1993 | Matriekafskeid - 2000 | 2001

8: Kyk die donker hare!!! | Eerste dag kleuterskool toe - Isobel Cooke | Matriek 2000

9: Valentys Sokkie 2000 (Many moon's ago) | 1994 - Trompoppies - Brandwag Laerskool | Netbal 1998 | 2000 - Landsdiens ontgroening.

10: St. 9's werk by matriekafskeid 1999 | Matriekafskeid 2000 | Matriekafskeid 2000 | St.9's werk by matrikafskeid 1999

11: Matriekafskeid 2000 - Huishoudkunde klas | Netbal 1995 | Matriekafskeid 2000

12: Netbal 1995 | Netbal - 1994 | Die beste tannie Vonnie | Trompoppies - 1994

13: Corne en al sy vriende

15: Al my swaers en skoonsusters

16: Buite die kerk | By oom Louis wat die troukar gegee en bestuur het. Baie dankie oom Louis! | Eerste Dans! | Ek en my wonderlike ouers.

17: Ons by Ds Johan van Wyk

18: Eerste soen as man en vrou | My goeie vriendin, Mari, maak my mooi vir my groot dag! | In die kerk. Gelukkig het pappa nie gehuil soos met my sussies se troues nie. Hehe

19: Kniel voor die Here as man en vrou. Ons is hier omring deur ons ouers. Wonderlike oomblik gewees. | My ma het vir my 'n verrassing in die kerk gegee en ja...ek moet mos altyd huil....

20: Kom by die kerk aan. Net 5 minute laat!!! | Ek en my sussies | Ek met my twee blommemeisies. | Ek en my ouma

Sizes: mini|medium|large|gigantic
Default User
  • By: Zandra D.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Zandra Lives to Love
  • This photobook of Zandra was created by Mixbook in less than 3 seconds. Make your own at Mixbook.com!
  • Tags: None
  • Started: over 8 years ago
  • Updated: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order