Christmas Standard Delivery Deadline 12/18
: :
Get up to 50% Off! Code: MXSHIP Ends: 12/12 Details
Apply
  1. Help

Scrapbook Baby

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Scrapbook Baby - Page Text Content

BC: Aan Pappa & Mamma Baie Dankie dat julle my so lief het. Dankie vir al die opgewondenheid oor my. Dankie dat julle so mooi na my omgesien het. Dankie dat julle mekaar so baie lief het. Julle is die beste. Tot ons mekaar weer sien. Liefde Groete Skoenlappertjie

FC: Kenneth Roy Willem Pelser de Beer

1: "A precious baby has come from above to live in your hearts and fill them with love."

2: "Twinkle twinkle little star; do you know how loved you are?"

3: My Best Friend is The One | That Brings Out The Best in Me

5: "What A Life Eating Sleeping Playing... And Being Cute"

6: A Baby Is A Bit Of Stardust Blown From Heaven

9: Lekker op die Strand

10: Kenneth Roy | Willem Pelser | de Beer

11: Goeie more. Kenneth Roy Willem Pelser de Beer. Sodat hy weet wie om te gaan soek daar in die Hemel hehe. Hy sal altyd in ons harte bly. Een ding is, hy is perfek!!Pragtige baba. | Handsome One

12: "A Baby's Love Is Best Of All" | These are my footprints, so perfect and so small. These tiny footprints never touched the ground at all. Not one tiny footprint, for now I have wings. These tiny footprints were meant for other things. You will hear my tiny footprints, in the patter of the rain. Gentle drops like angel's tears, of joy and not from pain. You will see my tiny footprints, in each butterflies' lazy dance. I'll let you know I'm with you, if you just give me the chance. You will see my tiny footprints, in the rustle of the leaves. I will whisper names into the wind, and call each one that grieves. Most of all, these tiny footprints, are found on Mommy and Daddy's hearts. 'Cause even though I'm gone now, We'll never truly part.

13: "Babies Are Life's Most Precious Gift"

14: "It's The Little Things In Life That Matter Most"

16: ‘n Gebed vir my seuntjie. Daar nou nog ‘n sterretjie in die Hemel. Wens Pappa kon jou vas hou en beskerm maar Liewe Jesus het jou voor die tyd kom haal. Die Engele daar bo moet jou nou maar leer vis vang, fiets, en gokarts ry wens Pappa kon, maar eendag wanneer ek en Mamma daar in die Hemel kom sal jy by die deur staan en vir ons wag en ons sal weer saam wees. Ons het jou baie lief en sal altyd wees en jy mag nie stout wees nie hehe. Tata vir nou tot ons weer ontmoet my seun

17: Like Father Like Son

18: Geboortepyne & Sterftepyne Geboortepyne is daar om aan te kondig 'n baba is oppad. Enige ouers sal daardie oomblik nooit vergeet wanneer hulle, hulle baba vashou nie. Maar ongelukkig is daar nie Sterftepyne wat die dood aankondig nie. Die dood het nie ouderdomsbeperking nie, vra nie 'n mediese verslag nie, nie 'n hofbevel of 'n lasbrief of hoeveel geld in jou bankrekening is nie, steur hom glad nie aan jou jaarprogram nie. Wag nie tot jy jou geliefdes gegroet het nie. Nee die dood is meedoenloos ongenadig en ontsien niemand nie. Nie die baba in sy moederskoot nie, nie die sorgelose tiener nie, die suksesvolle sakeman, of die bejaarde op die aftreestoep nie. Daar is net een ding waaroor ons verseker is vandag en dit is dat ons die dood nie kan vryspring nie. Ons weet net nie wanneer dit ons afspraak is wat nagekom moet word nie.. Renier en Jacky al het dinge anders gebeur as wat beplan is, was dit steeds nie 'n vermorsing van tyd, geld of van 'n lewe nie. Maar is ons maande gegun om God se wonderwerk (Skoenlappertjie) te sien ontvou en was dit 'n reis van liefde. Ons weet Skoenlappertjie is uit liefde gemaak en is in liefde ontvang. | Markus 10:13-15 Die mense het die kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak. Sy dissipels het met die mense daaroor geraas. Maar toe Jesus dit sien, was Hy verontwaardig en het Hy vir hulle gese: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgele en hulle geseen en met liefde ontvang.

19: Leon, Adele, Biancha, Brandon & Steve Lochrenberg | AMEN | Here dankie dat U hierdie babatjie in liefde ontvang het, dankie vir die versekering dat wanneer ons U sien U ons ook in liefde gaan ontvang. Here wanneer die hartseer tye kom weet ons ook dat U Renier en Jacky en die familie sal vertroos. Here U het 'n groter plan en ons sal daarby berus. Dankie dat Johan en Jackie veilig hier aangekom het en wanneer hulle teruggaan hulle 'n voorspoedige reis sal he. Here Johan en Jackie het weereens bewys hoe groot ouers se liefde is. Ons dink ook besonders aan Hendrik en Erika en die kinders. Ons bid ook vir elke familielid van Renier en Jacky en dra hulle op aan U, omvou hulle ook met U wonderbaarlike liefde. Here ons bid vir elkeen wat hulle bygestaan het met liefde en hulp. Here ons vra dat U hulle sal seen. Here ons bid ook vir die Dokters, Susters en Personeel wat daar was toe Renier en Jacky hulle nodig gehad het. Here hulle is U instrumente. Here ons bid ook vir die mense by Renier se werk wat omgegee het. Dankie Heer vir U genade en U wonderbaarlike liefde. Omvou hulle met U liefde.

22: Letting Go

24: Fly little one. Your journey has just begun. The gates of heaven have opened And you are one of the Chosen ones. Fly with all the butterflies Our little Butterfly.

25: Ons Skoenlappertjie | Pappa en Mamma sal jou altyd lief he

Sizes: mini|medium|large|super size
Default User
  • By: Jacky
  • Joined: almost 8 years ago
  • Published Mixbooks: 1
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Scrapbook Baby
  • Tags: None
  • Published: over 6 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order