Enjoy up to 55% Off! Code: JOLLY Ends: 12/5 Details
Apply
  1. Help

Kuier saam album

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Kuier saam album - Page Text Content

1: Welkom in my saam kuier Album. Hier in is kuier foto's, lag foto's huil foto's en vele meer geniet hom....

2: Nicolette en Danellie op Oujaarsdag middag Nostra se stoep.. 2006 Lyk of ons op tropiese eiland is. | Danellie Coleen en Ek oppad uit ou jaarsdagaand. 2006 Siebies hierkom ons.

3: Wel ja my hare mos bietjie donkerder gewees het. A chance is as good as a holiday..

4: Kuier by Sanet se flat. | Ja nee ons pas almal in al le ons bo-op mekaar

6: My en Jandre se eerste besoek aan die wingerd as 'n couple. | En dit was dan ook die aand wat die se ding van "dude dis my kop wat jy krap" vandaan kom. Goeie tye....

7: Na Anandi se troue is ons eers bietjie Wingerd toe. Kobus wys ons dat brandewyn laat mens dans. Hehe Ek en Nico het so klein onderonsie maar verder dans ek en Jandre lekker.

10: Swellendam vriendinne | Swellendam vriendinne

16: Ek en my liefie

18: Ek en Arrie sing lekker saam

20: Ek en Arrie sing lekker saam

25: Ek en Anel drink 'n shot !!! | Lovebirds

27: Lovebirds | saan met "krynauw"

28: Ek en Anel drink 'n shot !!! | Ek en Anel drink 'n shot !!!

Sizes: mini|medium|large|gigantic
Default User
  • By: Anel K.
  • Joined: over 8 years ago
  • Published Mixbooks: 1
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Kuier saam album
  • Dis 'n album met my pelle en al ons lekker saam kuiers. Enjoy
  • Tags: None
  • Published: over 8 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order