Enjoy up to 55% Off! Code: JOLLY Ends: 12/5 Details
Apply
  1. Help

Textured Portfolio

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Adobe's Flash Player. Get the latest Flash player.

Textured Portfolio - Page Text Content

S: USA 2011/12

FC: 2 | Ons 2011/12 VSA-besoek

1: Net om te wys ons skrik nie vir koue pampoen nie, het ons op 11 September 2011 na die VSA vertrek (die New Yorkers sal weet waarna verwys word) en om erger koue/sneeu voor te spring, het ons saam met Cois-hulle vir 'n week te Vail, Colorado, gebly. Sonder twyfel 'n moewiese ondervinding en prentjie mooi. As dit sneeu en die perde begin ski, lyk dit seker net soos Switserland. Alles is mooi en dit werk.

5: Daar is baie standbeelde in Vail en die een so mooi soos die ander. Op volgende bladsye is voorbeelde daarvan.

7: A little heaven on earth...

11: Cherish The Ones You Love

12: Omdat Chicago so 'n bekende stad is wou ons dit ook beleef. Op 4 Oktober 2011 het ons met die Amtrak trein die retoerrit onderneem. Ons het 3 nagte in die middestad by die Hyatt Regency Park hotel tuisgegaan. Die reisgeld met die trein was R2000.00 en die hotel het ons R4000.00 gevra. Vir kos het onsself betaal.

14: Omdat Chicago aan die Michigan meer is, het die stad baie waterkanale waarin bote kan vaar. Die onderste foto is bv. uit ons hotel kamervenster geneem.

17: By die museum | Mooi skilderye daar.

20: Hierdie is fotos van Chicago se treinstasie. Net soos byvoorbeeld Kansas City se ou hoofstasie gebou, is daar baie marmer en dit word deesdae as wagkamer gebruik.

21: To the world you may be one person, but to me you are the world.

22: In Kansas is die kleure van die herfs-bome uitsonderlik mooi.

Sizes: mini|medium|large|gargantuan
philip meintjes
  • By: philip m.
  • Joined: about 5 years ago
  • Published Mixbooks: 0
No contributors

About This Mixbook

  • Title: Textured Portfolio
  • Tags: None
  • Started: about 5 years ago
  • Updated: about 5 years ago

Get up to 50% off
Your first order

Get up to 50% off
Your first order